Oud-Affies in die VSA

Dis lekker om die Affie-gemeenskappe oor die wêreld te sien saamtrek. Die VSA-groep word saamgeroep deur Phillip Snyman (1993) wat gekontak kan word by snymanphillip@yahoo.com